X

3 Bedroom House For Sale in Kraaibosch Country Estate

R4,450,000

18 Goukou

Monthly Bond Repayment R47,456.12
Calculated over 20 years at 11.5% with no deposit.

Web Ref No KRL296

KRAAIBOSCH MANOR BIED 'N GOED GEPRYSDE 3 SLAAPKAMER BELEGGINGS OPSIE

Kraaibosch Country Estate is 'n gevestigde sekuriteits landgoed met konstruksie aktiwiteit bykans tot 'n einde - slegs 'n paar oorblywende erwe.

Die gemiddelde erf groottes hierbinne is 'n spektrum vanag sowat 380m2 tot en met 600m2 met dekkings toelating van 40% gevolglik is die gemiddelde huis oppervlakte in die omgewing van 200m2 tot en met 250m2.

Groter erwe impliseer effe groter huise en is dus ook een van die primere redes waarom die buurt 'n gesogte familie buurt is - naby gelee aan goeie skole en noodsaaklike medici.

Die eiendom ter sake is 'n enkel vlak woning met 'n Noordelike orientasie vir die slaapkamers en Oostelike onthaal geriewe en bied as 'n basiese omskrywing 3 ruim slaapkamers met 2 goed beplande badkamers.

Die leef ruimte is 'n indrukwekkende oopplan met dakkappe sigbaar en gevolglik ook die volume wat daarmee gepaard gaan vir die vertrek.

'n Praktiese kombuis met aparte opwas area is 'n waarde toevoeging vir die huis en die groot motorhuis wat direk lei na die huis is ook 'n goed beplande en noodsaaklike fasset.

'n Lekker bedekte stoep (front Oos) met braai is natuurlik 'n nie-ondelhandelbare aspek met die weers omstandighede in George wat so effe wisselvallig is.

Die sonkrag stelsel bied ook 'n onafhanklike kragbron en is 'n aspek wat 'n koste besparing op energie verbruik.

Neem die tyd om die 3D toer geheg ook te verken - 'n lekker interaktiewe modus sodat jy gemaklik kan meubels pas, meet na goed denke en fotos in perspektief kan besigtig.

Kraaibosch Country Estate bied baie goeie positiewe kapitaal groei en die eiendom is 'n gepaste opsie vanuit 'n verhurings oogpunt met die mark wat 'n gesonde aptyt het vir gekwalifiseerde huurders.

Skeduleer jou afspraak spoedig en kom maak 'n billike aanbod.

Features

Bedrooms 3
Security Yes
Bathrooms 2
Recep. Rooms 2
Floor Size 258m²
Garages 2
Land Size 761m²
Carports/Parkings 2
Pets Allowed Yes
Monthly Rates R1,140.00
Monthly Levy R1,583.00

Agent Contact Details

Message the Agent

We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy

1 of 1
I accept your privacy terms. Privacy Policy
We will communicate real estate related marketing information and related services. We respect your privacy. See our Privacy Policy